NABY . OMGEE . IMPAK

By AGS Vryheid Nuwe Lewe gemeente is ons 'n geloofsgemeenskap wat NABY aan God leef, OMGEE vir mekaar, IMPAK maak in ons Wêreld.
Sondag Erediens: 09:00
Kinderkerk: 3 jaar - Gr. 6
Ons doel is om 'n geloofsgemeenskap wees wat naby aan God leef, omgee vir mekaar en 'n impak maak in ons wêreld //
Ons doel is om 'n geloofsgemeenskap wees wat naby aan God leef, omgee vir mekaar en 'n impak maak in ons wêreld //

VOLG ONS OP YOUVERSION

Hoe om ons op YouVision te volg:

BELANGRIKE DATUMS

Alles wat jy moet weet oor opkomende geleenthede by AGS Vryheid Nuwe Lewe

WÊRELD FOKUS

Jerusalem - Judea - Samaria - Uithoeke van die Aarde

Bereik die nasies en wees ‘n seën deur Sending

TEOLOGIESE OPLEIDING

AGS Vryheid Nuwe Lewe gemeente bied in samewerking met die Excel Teologiese Akademie mentorskap aan diegene wat hulself deur formele opleiding wil bekwaam met die oog op deeltydse of voltydse bediening.
Mentorskap word vir die volgende kwalifikasies gebied:

EK STEL BELANG

    Naam en Van
    Selfoon Nommer
    E-pos

    “En Hy het gegee sommige as apostels, ander as
    profete, ander as evangeliste, ander as herders en
    leraars, om die heiliges toe te rus vir hulle
    dienswerk, tot opbouing van die liggaam van
    Christus.”
    EFÉSIËRS 4:11-12 [AFR53]